Jaarboeke

Vakdidaktiek van Musiek 400


 
Modulekode VMU 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die module bestaan uit twee afsonderlike komponente: Vakdidaktiek harmonie en kontrapunt en vakdidaktiek musiekgeskiedenis en vormleer. Beginsels en riglyne vir die onderrig van harmonie, kontrapunt, musiekgeskiedenis en vormleer. Doelstellings, metodologiese beginsels, klasbestuur, lesstrukture, evaluering, interpretasie van die Sertifiseringsraadleerplan.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences